Tuesday, March 1, 2011
Infecting the city - Mark
Ek kan nog nie regtig besluit of dit - die Infecting the city - regtig so n groot impak gemaak het nie. Ek kan nog nie regtig besluit of dit n goeie idee was nie, en of ek daarvan gehou het. Daar was wel n paar goed wat my oog gevang het, soos bv. die garbage wat hul opgetel het, van die kunste - daar was een wat my oog gevang het. die kunstenaar het van elemente in die natuur gebruik, bv. bakstene, vrugte. tjoklit, spieel, ens. Dit was regtig baie interessant, asook baie goed saam gesit, en gekombineer. Die ander kuns wat my oog gevang het, was die een van die geraante. Ek het baie van dit gehou, nie so seer oor wat hulle gebruik het nie, om die kuns werk suksesvol te maak nie, maar oor daar n storie lyn was, wat jy kom gevolg het... Dit is maar rofweg wat my aandag getrek het.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment